Blou Bul Bloggers - Archives  

Junior Bulls looking to bounce back
Posted on Thursday, August 17, 2006 - 14:15
The Vodacom Blue Bulls under-21 and under-19 teams will be looking to bounce back from a disappointing first weekend in their respective national competitions.

The Under-19's lost to their counterparts from the Lions (12-18), while the Under-21's drew with their opponents from Johannesburg (28-28).

This weekend the teams of Ashley Evert and Nico Serfontein face a tough task as they travel to Potchefstroom to take on the Leopards, usually one of the stronger unions in SA when it comes to junior rugby.

Vodacom Blue Bulls under-21: Joey Mongalo; Reinard Kruger, Dylan Des Fountain, Lutho Nyeka, Luvuyo Mhlobiso; Len Olivier, Poerie van Rooyen; Phillip Woest, Deon Stegmann, Emile Verster, Wilhelm Steenkamp (c), Hendrik Roodt, Jan Volschenk, Bandise Maku, Werner Kruger. Replacements: Kevin Buys, Dean Greyling, Anthonie Gronum, Gerhard Human, Marlon Lewis, Pieter van Zyl, Sisa Mafu.

Vodacom Blue Bulls under-19: Adillio Coutriers; Llewellyn Adonis, Braam Gerber, Ruan Boshoff, Thys Louw; Burton Francis, Ruan Snyman; Dewald Potgieter (c), Pieter Meyer, Okkie Kruger, Fudge Mabeta, Theo Mynhardt, Rayno Wasserman, Brett Sharman, Riacco Eilerd. Replacements: Ludwe Booi, Bernard Bekker, Eduan van der Walt, Yves Bashiya, Thys Tile, Luthando Show, Omphile Marothodi.


Blue Bulls Blog
Nou ja, nou kan ons weer aangaan hier!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, August 17, 2006 - 15:00
Welkom Kat se Snor
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, August 17, 2006 - 15:01
OK, hier is ek. KB. waaroor chat ons. Wat is die issue met kwotas as mens kyk na die spanne hierbo. Dis net dat die ouens nie ryp gedrukl is nie maar deur die ranks gekom het. Well done. As ek nie geweet het wie se spanne dit is nie sou ek se dit kom van die oos kaap af, maar die ouens is bona fide spelers in die span op verdienste of is dit nie so nie?
Posted by strepies (pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:03
Baie welkom Kat se Snor.

Dis nes jy se strepies,die manne is daar omdat hulle dit verdien.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:09
Dit is so strepies, die manne van kleur kom van onder af deur en ek dink kwotas behoort iets van die verlede te wees.
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, August 17, 2006 - 15:10
Baie dankie Manne, Ek voel nou sommer soos n Blou Leeu!!!
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:10
Ek sien Dylan Des Fountain gaan terug na julle toe strepies.Hy is 'n uistekende speler,sal hom mis.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:12
Blou Manne en meisies,

Die arme Kat se Snor, is mos welkom by ons blog of hoe, solank hy net sense praat. Ek dink ou Kat se Snor se Welpies gaan dalk nog Saterdag daai Guppies op hulle neuse laat kyk. Ek kry net daai gevoel of hoe KSS.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:12
Strepies en KB ek dink dit lyk baie goed as hulle hierdie spelers op verdienste kies, ek het Saterdag na die 2 games gekyk en dit het met rukke baie goed gegaan maar mens kan sien die selfvertrou is nog net nie ingebou by al die jong spelers nie.
Posted by hennie (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:13
strepies

Vir my gaan dit dood eenvoudig net daaroor dat wie ever in die span is daar moet wees op VERDIENSTE ongeag sy kleur, geaur, perm, looks. Dit gaan oor die trots om daai trui aan te trek en vir die ondersteuners te speel.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:13
BM, Ek dink jy het jouself weerspreek, ons gaan nie DALK die guppies wen nie, ons SAL die Guppies wen!!!
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:17
Koning Blou
Het jy my nou nou gemail?
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 15:17
Wel ek het lekker gesels vandag (ja selfs met jou ou strepies!!) maar nou gaan ek die magtige Ben Schoeman van Jhb na Pta aanvat!

Praat more weer, lekker aand vir almal.

EK BLY 'N BUL!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, August 17, 2006 - 15:17
Stem saam Myler,kyk vir Tim,hy is 'n baie goeie speler en het baie trots in die blou trui! Hoop hy herstel gou!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, August 17, 2006 - 15:18
Yes Terry, het jy hom gekry?
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, August 17, 2006 - 15:18
KSS

Vir die Bulle se part hoop ek jy is reg.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:19
KSS,

So moet 'n bek mos praat.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:20
Cheers KB,lekker aand vir jou my vriend.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:20
Koning Blou
Ja ek het, het jy di fotos gekry wat ek nou net gemail het.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 15:21
Mooi ry en lekker aand KB
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:21
Myler, ek glo so!!! Kyk hier kom weer n Final tussen die Leeus en die Bulle!!!!!
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:22
Totsiens KB
Posted by NDB (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:23
Nog nie gekry nie Terry maar ek gaan nou ry. Sal more kyk!

Bye almal!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, August 17, 2006 - 15:24
Cheers
Koning Blou
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 15:24
KSS

Ek het ook hoop gehad tot ek gesien het Pretoruis speel nie en january speel. Nee daar is ten minste 9 punte vir die Guppies op die bord met daai klein oorgewig windbal op die veld. Jammer Vermaak is nie beskikbaar nie.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:24
Kat se snor.
In my opinie dink ek nie die Leeus gaan die final haal nie.Hulle is tte ver agter in die stadium van die kompetiesie en sonder hulle staatmaker Andre P dink ek hul het 'n harde tyd wat voorlê. Miskien bewys hul my verkeerd, maar ek kan dit nie sien gebeur nie!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, August 17, 2006 - 15:25
Goed gaan en versigtig ry KB
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:25
Kom ons probeer weer...

Ek het vrek baie om te leer na ek uit my grot ontsnap het. Probeer nog op die ander "thread" gesels toe's ek alleen.

Wil net sê dis flippen goed om te sien daar is nog so baie blou bloed wat in die are pomp!!!
Posted by Jiggs (JHB) on Thursday, August 17, 2006 - 15:27
Myler/Marcel. Wie ookal die foudies aan my gestuur het. Is daar nie 'n naamlys van wie's wie nie. Ek spekuleer, maar dis 50/50
Posted by strepies (pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:27
Welkom Jiggs

Hier is al die bloed blou, blouer as die adelikes se bloed.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:28
Myler, Ja ek stem saam met jou. Vermaak speel 1000 keer beter as January. Dit is Baie jammer oor Pretorius want hy het n groot verskil gemaak laas naweek!!! Hy het julle die game gekos. As hy nie gespeel het nie kon julle dalk gewen het.
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:28
Baie welkom Jiggs

KSS moet saam met Blouhart stem,weet nie van die finaal nie,maar as julle die Bulle 'n guns kan bewys en die ander manne klop,hey,who knows!
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:29
strepies was ook nie daar nie en leer ook maar die name en gesigte ken. Het iewers die naamlys(Van NDB gekry) Sal aanstuur.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:30
Ek het nou uit eindelik gebalanseer en rus nou weer bietjie.

Bly om te sien daar is elke dag nuwe bloed op die blog.

Wys jou nou maar net, julle ander soortige diere kan nou maar net nie sonder ons BLOU BULLE klaar kom nie, kyk net hoe kuier julle met ons!!!
Posted by Lippies (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:31
Ek het nou uit eindelik gebalanseer en rus nou weer bietjie.

Bly om te sien daar is elke dag nuwe bloed op die blog.

Wys jou nou maar net, julle ander soortige diere kan nou maar net nie sonder ons BLOU BULLE klaar kom nie, kyk net hoe kuier julle met ons!!!
Posted by Lippies (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:31
Strepies as jy my terug mail sal ek jou se wie is wie.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:31
Myler, dis presies wat ek bedoel het met my blog oor die samestelling van die twee spanne. Ek is seker virtually al die outjies is daar op verdienste. Moennie 'n ding probeer ryp druk nie. Ek het vyf jaar terug gese dat ons whities gaan oor tien tot vyftien jaar Moerse goed moet wees om 'n bokspan te haal. Daar is net te vel ounes van kleur wat baie meer atletiese ability het en natuurlik sterk en vinnig is. Dit begin wys. Wie sou tien jaar terug gesê daar sal twee prominente swart hakers op die toneel wees? OK Shimmie is seker nie so prominent nie maar Chilliboy, Shite, daai ou kook.
Posted by strepies (pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:32
Blouhart / Marcel

Die Leeus moet nog die Sharks, Vrystaat, WP.. tuis speel en dit kan n groot verskil maak op die punte leer as ons daardie games kan vasknyp!!
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:32
Marcel. Nee man, ek het mail gekry van @@@@@ 007 of so iets. dink dis myler.
Posted by strepies (pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:33
Nee wat, dis goed om te hoor!

Dis my gat se deksel dat daar die laaste tyd soveel mense is wat wil smul aan 'n bul, maar die bul is net gewond, nog nie dood nie.

Jinne, die mense by die werk maak my klaar!!!
Posted by Jiggs (JHB) on Thursday, August 17, 2006 - 15:34
Welkom Jiggs
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:34
Dankie tog jy's nie groen mamba nie, daai goed maak vir my naar!!!
Posted by Jiggs (JHB) on Thursday, August 17, 2006 - 15:36
Welkom Jiggs.
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:36
Marcel

stuur vir jou strepies se mail adres.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:36
Dis Myler ja.Het weer gestuur,laat weet as jy ontvang het.

Ons hou duim vas KSS,sorry strepies man.

Anyway,tyd om te gaan.Totsiens aan die Bulle en die nie-Bulle ook natuurlik.Lekker aand vir almal,gesels weer more.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:37
Hallo Jiggs

Ek het 'n lys van bloggers wat more aand Brakpan toe gaan om die Bulle te ondersteun, gaan ons jou ook daar sien?
Posted by Lippies (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:38
Lekker aand Marcel
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:40
Strepies.

Dis waar wat jy sê. Daar is mag in getalle. Imagine die klomp Amerikaners besluit hulle wil ernstig rugby speel. Gelukkig dink hulle dis 'n barbaarse sport...

Hierdie land, en veral Pta, het nog nooit 'n gebrek aan hakers gehad nie. Ons het maar net 'n probleem om hulle reg aan te wend...
Posted by Jiggs (JHB) on Thursday, August 17, 2006 - 15:40
Dankie vir nog `n dag se skitterende gesels!

Lekker aand almal!

Welkom KSS en Jiggs
Posted by NDB (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:40
Groete aan almal en ons chat môre weer oor die wenners, sorry strepies en kat Se Snor ons sla darem iets oor julle spanne ook sê. lekker aand.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, August 17, 2006 - 15:41
Cheers aan Almal!!!

Ek gan nou bietjie huis toe. Dit was lekker om met julle te gesels. Kom ons maak weer more so.
Posted by Kat se Snor (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:41
Cheers Kat se Snor,

Lekker om halfdag te werk nê.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:43
Lippies,

EK dink jy mag maar my naam opsit. Ek sal my bes probeer om bietjie vroeg te wikkel by die werk. Dit klink worth-it!
Posted by Jiggs (JHB) on Thursday, August 17, 2006 - 15:43
Lippies,

Ek is heeldag af môre. Gaan vroeg Brakpan toe. Beplan julle om 'n vleisie te braai of gaan dit maar n' Castletjie of 6 wees.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:46
Lippies.
Waar kom almal bymekaar en hoe laat?
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, August 17, 2006 - 15:47
Cheers NDB, Kat se Snor
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 15:48
Jiggs,

Wees net daar man, the more the merrier

AL WAT JY SIEN IS DIE BLOU MASJIEN!!!!!
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:48
Jiggs

Ek sit jou op die lys. Ek en my man gaan al 3uur hier in Pta ry en ons vat nog ander Blou Bul vriende saam. Ons het 'n vreeslike groot vlag en jy kan ons nie mis nie, jy sal dadelik weet dis ons as jy daar aankom!!!!

Ons sien almal vreeslik uit na moreaand!!!

Ek gaan nou groet ouens, sal weer more lekker gesels. Lekker aand vir almal.
Posted by Lippies (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:52
Lippies,

Net gou weet beplan julle om 'n vleisie te braai of gaan dit maar n' Castletjie of 6 wees?
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:54
BLOU MAMBA
Weet jy waar kom di woorde?
AL WAT JY SIEN IS DIE BLOU MASJIEN!!!!!
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 15:55
BM

Ons gaan sommer ietsie braai voor die tyd, en Coke light Lemon doen die ding vir my, Castletjies laat my vreemde dinge doen!!! Voel vry om joune saam te bring, niks les 'n dors soos 'n yskoue Castle as die keel sommer kirk droog is nie.

Sien more
Posted by Lippies (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 15:57
Lippies
Nou weet ek hoe di ouens gevoel het wat nie by ons braai van laas week kon kom nie, jammer ek moet werk.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 15:58
Terry,

Sê my asseblief.

Dankie Lippies- Sien julle môre.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 15:59
Terry

Ek glo jou, want ek was ook verlede week een van hulle. Toemaar daar is nog 'n paar games oor, dan sien ons jou!!

Lekker aand
Posted by Lippies (Pretoria) on Thursday, August 17, 2006 - 16:00
BLOU MAMBA
Dit kom van my Technikon jare af, My koshuis het altyd altyd Loftus toe gegaan af 'n groep, en almal was blou van bo tot onder, en dit was ons kreet song. Toe het die Bulls Babes dit by ons geleer. Ons was Loftus se Smirfies.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 16:05
Terry,

Vertel my waar kom AL WAT JY SIEN IS DIE BLOU MASJIEN vandaan.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 16:06
Terry,

Thanks man nou weet ek ook. Dit is regtig smart - Dit wys jou net hoe vinnig het dit vesprei nê.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 16:09
BLOU MAMBA
En dit is nogal ironies want my koshuis se klere was ook heeltemaal Blou.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 16:11
Terry,

Dit wys jou net, jy is stoere Blou Bul van laaaaank af. Hou dit so. Is jammer jy kan nie daar wees nie.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 16:14
Terry, Lekker aand ek moet wegwees.

Praat weer.
Posted by BLOU MAMBA (Johannesburg) on Thursday, August 17, 2006 - 16:19
Cheers BLOU MAMBA
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 16:37
wow i loved that pass mr saviour (hougaard) timed to perfection into Andre's hands...

what happened to the feared Bulls of a few seasons ago?! even the falcons (disillusioned as they are) think they have a realistic chance of beating the bulss... WTF
Posted by poena (durbs) on Thursday, August 17, 2006 - 18:25
Shark Girl
Is jy hier?
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 20:36
Terry,

Ja ek is. Lees nog die blog van die dag. Wonder waar Blou Bul Meisie is.
Posted by Shark Girl (Edenvale) on Thursday, August 17, 2006 - 20:40
Blou Bul Meisie
Ja sy is maar stil, sy was ook nie gisteraand hier nie.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 20:41
Terry,

Sien julle blog was besig vandag. Gaan jy ookna die game toe.
Posted by Shark Girl (Edenvale) on Thursday, August 17, 2006 - 20:44
Terry,
Ek weet sy was besig gisteraand. Watse nuus is daar vandag.
Posted by Shark Girl (Edenvale) on Thursday, August 17, 2006 - 20:45
Blou Bul Meisie, waar is jy vanaand.
Posted by Shark Girl (Edenvale) on Thursday, August 17, 2006 - 20:48
Shark Girl
Nee dit is jammer, ek kan nie die game maak nie, want hulle speel 19:00 en ek werk nog tot 23:00. So ek sal maar die game moet opneem en dan later kyk.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 20:49
T, ek neem aan julle is reg vir die game. Dit behoort 'n maklike wen vir julle te wees.
Posted by Shark Girl (Edenvale) on Thursday, August 17, 2006 - 20:51
Shark Girl
Die nuutste nuus is dat ons Blou Bul Bloggers vir ons t-shirts ontwerp het, en 'n design.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 20:52
Terry,

Ons het gister gepraat oor hoe aantreklik julle membership lyk.Julle word baie ge-offer as julle opsign. Aanloklik ek moet se. En dan staan julle bloggers nog saam en maak hempe. voel sommer jaloers hier
Posted by Shark Girl (Edenvale) on Thursday, August 17, 2006 - 20:57
Leka Slaap Almal.
Posted by Terry (Pretoria ) on Thursday, August 17, 2006 - 21:36
Vandag se bull ondersteuners laat my baie dink aan die AWB van wel eer.Net so dik in die kop.
Ek wonder hoeveel van hulle het ooit rugby gespeel.Ek wil nie meer een wees nie.
Johnnybull
Posted by jOHNNYBULL (Pretoria) on Friday, August 18, 2006 - 14:17

 

   
 
 

Maintained by Hein Venter
Last updated on 2006/09/09 06:42:05 PM