Blou Bul Bloggers - Archives  

 
Wynand, JP picked at centre
Posted on Thursday, September 14, 2006 - 11:12
Wynand Olivier © Touchline ImagesVodacom Blue Bulls coach Pote Human decided to leave out in-form centre Dries Scholtz for Saturday's crucial Absa Currie Cup match against the Sharks in Durban, with Springbok Wynand Olivier and JP Nel chosen in the midfield.

Human said it was a difficult decision to make, especially after Scholtz's great performance last weekend against the Pumas.

"We just felt Wynand is a natural inside centre and a Springbok, so we had to pick him, which left us with a choice between Dries and JP, who is a natural outside centre. Dries has a right to feel unhappy, and at the same time JP knows he needs to pull finger, as he has not been at his best this season," said Human.

The new centre pairing is two of eight changes Human made to the side for the big game in Durban. Also back are Olivier's Bok team mates Akona Ndungane, Pedrie Wannenburg and Pierre Spies.

Danwel Demas (wing) is out injured, Danie Rossouw moves from No.8 to lock to make way for Wannenburg and Spies replaces the injured Johan Wasserman. Johan Roets is at fullback in the place of the quicksilver Springbok-sevens hero, Stefan Basson. Gary Botha takes over the captaincy from the injured Frikkie Welsh.

"This is the strongest team we have picked this season," said Human.

The Vodacom Blue Bulls' team is: Johan Roets, Akona Ndungane, JP Nel, Wynand Olivier, Marius Delport, Derick Hougaard, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Hilton Lobberts, Pierre Spies, Francois van Schouwenburg, Danie Rossouw, Rayno Gerber, Gary Botha (c), Jaco Engels. Reserves: Adriaan Strauss, Danie Thiart, Adriaan Fondse, Derick Kuün, Neil Powell, Morné Steyn, Stefan Basson.


Blue Bulls Blog
kom bulle, gee daai sharks 'n pakslae wat hulle ni gou sal vergeet nie!
Posted by blou masjien (pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 11:48
Hallo almal

Wat maak Pote? Wie is Pote? Waarom Pote.
Hoe kan hy vir JP in Dries se plek speel.
JP is nie naastenby op vorm nie!!!!!!!!11

Maar ek din nogsteeds die sharks se k@# is in die pos.
Posted by Blou Blaas (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 11:52
Good luck Bulle!

Great team.
Posted by Daisy (Worcester) on Thursday, September 14, 2006 - 11:53
Die SHARKS gaan julle weer n keer in een seisoen slag.
Hulle gaan alles op die veld doen om dit te vermag,
KoekeLoer, Kyk en luister na die kenners se gefluister
Almal weet die game gaan taai wees, n regte rugby fees.

Ek se nou luister en lees mooi, die SHARKS gaan wen 36 vs Bulls 27.
 
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 11:55
100% Shark

As daar iets is in die shark-kamp wat mor
is dit definitief die Butch-faktor
Want soos 'n Percy op 'n af dag
speel die ou, op syne ook met 'n gelag
En moenie vergeet van golden boy Pietersen
Wat geen hoë bal uit die lug kan win
Maar so nederig soos net ons Bulle kan wees
Sê ons, mag die beste span wees, hoop dis die Blou Reus
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:00
More Sharky!

Het jy nie werk nie? waar kry jy tyd om al daai oulike Poësie te skryf? Just joking!

Ek wil nou nie die bulle op loop jaag nie, maar ek dink jou score is omtrent reg....
Posted by Vrystater! (pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:02
Anon!!!Ons eie antwoord op 100%
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:02
Als reg Vrystater!/100%
hoe meer mense ons afskryf,hoe soeter die oorwinning :-)
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:03
Moeilike besluit????? Watse K@K verskoning is dit,JP is glad nie op vorm nie en ek dink nie dit sou 'n verskil gemaak het as Wynand of Dries op 12/13 gespeel het nie. Drop dan vir powell,basson is mos daar om te cover 15/9....
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, September 14, 2006 - 12:03
..."Dries has a right to feel unhappy"...

As ek my hart uit speel en word gedrop vir Jp "ek is 10min my lewe op vorm"Nel sal ek n gemoedsbekakking kry!!!

Unhappy ...hoe donners oud is pote????????? 10!!!! Mens sal sweer hy praat soos n laerskool afrigter
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:04
Ouens ek het gister ook so gese,maar die span is gekies ons moet berus daarby en die span 100% ondersteun.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:07
Ek dink ons moet vir JP 'n kans gee - ons weet miskien nie wat Pote-hulle in die mou voer nie... hier kom iets wat die Sharks nie verwag nie
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:07
Heee Ha

Ek het n supporters stryd betree
In my SHARKS rugga kit beklee
O wee O wee wat a lot
Of rugby blues die bulls has got
The SHARKS will play to win
The Bulls they will put in a spin

The game will be titanic
a humdinger of note
as long as the players don't panic

May the SHARKS and Bulls play clean and fair
and the best team at the end be declared - the best on the day.

Hou duim vas vir my SHARKS, laaik jou gedig - Anon

Lekker Lekker

 
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 12:07
Ek het net so gevoel aan my die Bulle gaan n groot score opsit, want hoe meer mense hulle afskryf gewoonlik, hoe groter nie score
Posted by Bloues (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:08
BLOUH

Jp was laaste op vorm toe hy op sy onder 13 rugby toer n gap deur die lyn opad toilet toe moes slaan
 
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:08
Middag Marcel.

Ek skryf nie Bulle af nie - gee julle mos 27 punte. Ek dink net die Sharks gaan te goed wees in Durban - hulle het 'n baie goeie span! Maar as julle hom wen, sal ek die eerste een wees wat my hoed vir julle af haal.

Onthou ek is onpartydig, en 'n wen vir die Bulle is ook in die Cheetahs se guns. Maar my verstand sê vir my die Sharks gaan die een wen.
Posted by Vrystater! (pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:10
Hey Marcel

Kyk man, die bulle afskryf - nee dit doen ek nie, maar ek is 100%SHARK by hart en hulle ondersteun en in hulle glo - ja dit doen ek 100%.
 
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 12:14
Anon

As ek Jp hoor sien ek net vier hoogtepunte!

1. sy duik op de Wet in die bulle se 20 20 teen wp op loftus 2004/2005

2.Sy duik op JDV 2005 Super12 teen stormers


3.Sy Drie 2005 Super 12 teen Stormers

4. 2005 Herr Gunters. Jp was so gesuip hyt gaps geslaan wat Caucau sou laat skaam kry het. Wet jou hy tokkol onthou die volgende dag
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:16
Jy is natuurlik geregtig op jou opinie Vrystater! ,en as buite stander is daar minder emosie betrokke in jou voorspelling.Maar die span is goed gebalanseerd en anders as die Sharks speel ons met spesialiste in elke posisie.Maar kom ons wag tot Saterdag middag dan kyk ons wat se die score-bord.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:17
min_gepla,
Wat my kwaad maak is dat daar was so moerse span gees Vrydag onder die ouens,en het Dries dalk te veel driee gedruk,dit is dalk wat fout is!!!
Wat wys dit vir 'n speler en die gees,speel soos 'n BLOU YSTER sodat ons jou volgende week kan drop!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, September 14, 2006 - 12:18
Min_gepla

As ek dit dan nou so kyk, lyk dit my hy is maar net n "storm in WP se teacup".
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 12:18
Soos dit moet wees 100%SHARK ,soos dit moet wees.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:20
marcel moet jou nie steur aan 100%Shark en Vrystater nie, die ander spanne is baie bekommerd oor wat die Bulle gaan regkry van nou af, want dit kan beteken dat hulle spanne dalk nie die eindrondte behaal nie, so laat hulle maar aangaan met hulle grootpratery en so aan.
Posted by Blou (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:21
BLOUHART nee maat,jy soek nou foute waar daar nie is nie.
Posted by Marcel (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:22
hallo al my blou maats.
Dries moet speel daar is net nie n ander manier nie.
Pote moes eerder vir Delport uit gelos het en Basson op vleul gesit het met Nel op die bank.
Posted by blu8 (pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:25
Marcel
Ek is net baie baie baie teleurgesteld dat Dries nie 'n kans kry nie.Nie eers op die bench nie. Maak nie vir my sin nie, en Pote sê ook nog: "sy spel wys 'n opwaartse kurwe en JP moet sy sokkies op trek". Is ons nie veronderstel om ons beste op vorm te kies nie?
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, September 14, 2006 - 12:27
ek weet nie jong, ek dink die bulle gaan verloor hierdie naweek!! ek het blou bloed maar ek kanie sien hoe hulle gaan dit doen, Pedrie speel nie so lekker nie an met Adams agter die skrum sal ons lekker stadig wees. Maar ek hou duim vas!
Posted by LordThaynore (East London) on Thursday, September 14, 2006 - 12:28
Hey Blou

Bespeur ek n titsilkie sarkasme of viesheid. Toemaar, ek is nie hier om jou bloedruk op tejae nie, en ons is nie besig om julle sleg te se nie, net ons gevoelens en opinies te deel. Die bulle is minstens my tweede span.
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 12:30
100%Shark praat van die Titanic
'n Sinkende gevoel miskien vir ou Dick
Maar dit gaan afhang van ons vastevyf
Met Danie daar en sy groot lyf
Dan is daar 'n nuwe SA held, ou Spies
met deursettingvermoë en krag, soos onse Dries
1st fase dominering deur die bloues is terug
Met Spies, Rossouw, Lobberts en Wanneburg

Maar oooohhhhh Weeeeee die Sharks se eenogige geblaker
Laat ons Blou Bulle glimlag, want hul mag net kan flater
 
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:32
Blouhart
Jy is 100% reg kies die ouens op forum.
Posted by blu8 (pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:33
Ek se nou vir julle, ek dink dis Dries wat Saterdag op daai veld gaan draf.
Posted by Bloues (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:35
LordThaynore, P3 het 'n GREAT game gehad vir die Bokke, teen NZ en Aus - wat bedoel jy?
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:35
Wys jou hoe dom is pote. Dries is in n Zone[opwaardse kurwe]. Nou sit hy vir Jp wat onder 9 laas op vorm was in. Nou moet Dries weer van voor af begin
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:37
Wys jou hoe dom is pote. Dries is in n Zone[opwaardse kurwe]. Nou sit hy vir Jp wat onder 9 laas op vorm was in. Nou moet Dries weer van voor af begin
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:38
Dries is nie daar nie mense, uit en gedaan - ons almal bly steeds BULLE en moet glo die ouens kan wen Saterdag.

TRAP HULLE BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 12:40
Die Sharks het teen die Vrystaat op ABSA Park verloor. Ons het nou al twee keer hierdie jaar met die Vrystaat afgereken - My logika sê net vir my dat ons die ene KAN vat. Ons speel 'after all' hierdie jaar beter weg as tuis.
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:41
Lord, as jy dink P3 is stadig wat dink jy van AJ as die Sharks se keuse op agsteman - hy is nog stadiger?!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 12:43
Myler gooi bietjie vir 100%Shark en Vrystater ons voorspellingslys
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:43
Gee JP 'n kans - Heyneke is betrokke by die spankeuse en sal nie so besluit om dowe neute maak nie .......... hou dop Saterdag!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 12:45
KB,
So teleurstellend soos dit is,

HOU BY DIE BLOU!!!
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, September 14, 2006 - 12:45
KONOING

Ja ek stem Dries is nie daar nie. Kom aan ek kan al die opskrifte sien "14 BULLE EN JP KLOP NATAL"
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:47
RUGBY TELLING
Bulle vs Sharks
1 100%Shark 27 vs 36
2 Anon 28 vs 26
3 Big Blue 100 vs 0
4 Blou 30 vs 23
5 Blou Bul Meisie 28 vs 13
6 Blou dacom 26 vs 23
7 BLOU MAMBA 28 vs 18
8 blou masjien 26 vs 18
9 Blou&blou 34 vs 27
10 Bloues 28 vs 24
11 Blou-is-Baas 32 vs 26
12 blouwan 25 vs 21
13 Bullebak 34 vs 28
14 bullsbabe 33 vs 25
15 Danny 28 vs 23
16 Darkwing 30 vs 21
17 DIE HEL 37 vs 22
18 Franna 24 vs 21
19 groot blou 28 vs 22
20 hennie 33 vs 26
21 Koning Blou 27 vs 23
22 Lippies 41 vs 35
23 min_gepla 32 vs 18
24 Myler 31 vs 19
25 NDB 27 vs 24
26 Nitronic 27 vs 23
27 Nog Altyd Blou Bul 25 vs 16
28 notabull 19 vs 38
29 Terry 31 vs 23
30 xkreniewp 28 vs 22
 
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, September 14, 2006 - 12:48
min
Lyk my ek en jy verstaan mekaar op die Dries/JP saga...he he he
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, September 14, 2006 - 12:48
min,

JP is ook 'n Bul - ek hoop hy lees julle negatiewe kommentaar hier en vererg hom so dat hy sommer 'n driekuns behaal Saterdag!!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 12:49
Ek is ook 'n Dries fan, het al lekker met Blou X gestry oor hom (sy glo hy is die Bulle se probleem die jaar). Maar JP is gekies vir 'n rede wat ons nie van weet nie, kom ons wag tot Saterdag en oordeel dan.
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 12:51
Oe A Wat gaat aan
Die Bulls supps will oorlog toe gaan
Hulle baklei oor Dries
en glo hy is die hulle grootse verlies

Waar is julle eensman gees
of dit net n kwynende droom gewees
los nou die moan en groan, die kletter en kla
en staan agter julle span se wa.

Die SHARKS die wag gereed vir die veld slag
Kyk maar onse voor ry manne Kees, BJ en Bismark
Hulle gaan voorlangs die bulle voorlangs mak maak
Met AJ, Botes en Britz in volle mag, druk ons driee lag lag.
Ruan en Butch combine en bou, om die bulle die game te laat berou.

Maar dit moet ek se
Dit is wat ek wil he
Dat die Sharks die bulle sal klop
En so die beste span word
 
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 12:52
JP en Wynand was ons S14 kombinasie en hulle ken mekaar. GO BULLE!!!
Posted by Bloues (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:53
Hallo Almal
Posted by Terry (Moreleta Park, Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:53
KB,
Ons het almal ons spesiale spelers,en dit maak dit so lekker om te redeneer daaroor. Ek verkies natuurlik weer vir Morne bo Derick ook. Different strokes for different folks...
Posted by BLOUHART (PRETORIA) on Thursday, September 14, 2006 - 12:57
hallo terry
bulle 32-28 sharks
my telling vir die game.
Posted by blu8 (pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:58
KB

Ek Hoop ook so Dan kan ons sy naam verander na Jp"ek is nou 40-50min n jaar op vorm"nel
Posted by min_gepla (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 12:58
Hallo Terry.

Ja BLOUHART dit is waar. Ek was net so geskok toe ek Dries se naam nie gister sien nie maar dit is nou verby en daai 22 ouens wat daar is moet die ding vir ons doen Saterdag.
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 12:59
Myler

Big Blue se telling is of n typo of hy is (verskoon my French) moerse over confident, of hy rook sy post toasties.
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 13:00
Wat??!! Ek sien Bakkies gaan WP toe!!!
Posted by Koning Blou (Centurion) on Thursday, September 14, 2006 - 13:01
Dis die Blou, dis die Blou
Dis die Blou wat iets voer in die mou
Komaan Min_ en Blouhart
Wys julle steun en nie die smart
Pote en Kie is besig met 'n ding
'n ding wat selfs die Shark laat rondspring

Saterdag kom, waar is ons support
vra ons dit nou, selfs van ou Thaynore lord
En as ons wen - wie moet ons bedank?
Die Bulle, ons die Supporters en ABSA Bank
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 13:01
Seadig manne, julle is besig om te oor reageer.

Ek herhaal wat ek vroeër gesê het, Wynand is 'n BINNEsenter en 'n Springbok.
JP is 'n BUITEsenter en Dries is 'n BINNEsenter.
JP het vir ons goeie spel gelewer in die S14 (of het julle vergeet).
Die span is volgens verskeie ouens (en asters) die beste span wat die BULLE hierdie jaar nog in die veld gestoot het.
Kom ons gee die span 'n kans - en ek weet dat elkeen van ons wat hier blog geregtig is op sy eie opinie en ek gun dit aan elkeen, maar wees asseblief realisties.

Let asseblief ook op jul taal gebruik - hier is dames en kinders wat ook die blog lees.
Posted by Blou&blou (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 13:02
100%

Nee hy grap want elke game is die score dieselfde. Ek bring dit nie in berekening as ek die averages uitwerk nie.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, September 14, 2006 - 13:02
Hallo Terra
Posted by Anon (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 13:04
JAAA Vrystater my ou maat!!!!

Ons moet julle seker ok maar n plekkie in die son gun,ne! Soos die engelsmanne se :"Don't get mad,get even."

Die Bulle kan net teen hulle self verloor die naweek deur onodige foute te maak en ek hoop nie Mark lawrence Blaas ons dood soos teen die W.P. nie!

Tot later julle ouens!
Posted by Spyker (Ellisras) on Thursday, September 14, 2006 - 13:05
Ek hoop maar Heyneke was betrokke by voorbereidings vir die Sharks game
Posted by Bloues (Pretoria) on Thursday, September 14, 2006 - 13:05
Hey Anon

Dis grand man, dit lyk mos nou meer positively laaik blou support - worry net oor die bluer van jou borg ABSA Bank, hoop nie dik gaan die kleur van jou blosende wange wees na die game as die SHARKS gewen het nie.
Posted by 100%SHARK (Richards Bay) on Thursday, September 14, 2006 - 13:05
Sharks give two-fingered salute
Thursday 14 September 2006
Sharks CEO Brian van Zyl has refused to release four of their players for a two-month Bok camp starting in Johannesburg on Monday.

Saru this week announced that none of the 24 contracted Boks would be allowed to play Absa Currie Cup rugby and that several other Boks would be required to attend the training camp once a week.

This includes key Sharks players JP Pietersen, Ruan Pienaar, Butch James and Johann Muller.

“We won’t release them,” Van Zyl told Cape Argus rugby writer Dale Granger. “What annoys us is that SA Rugby are implying that the unions are now to blame. But the decision to withdraw the top 24 contracted players from the Currie Cup was not ours.

“SA Rugby made that call 15 months ago and after discussions we agreed to go with it. But then we went out and contracted other players to reinforce our squad for the Currie Cup. Now the goalposts are shifting once again,” he said.

According to Granger, the Bulls are also unhappy about having to release Chilliboy Ralepelle and Pierre Spies.

The Sharks face the Bulls in Durban on Saturday.

Wonder net of dit nie eerder 'n geval is van bang hulle verllor sonder die ouens nie. Ja nee die sirkus is weer in volle swang.
Posted by Myler (Pinetown) on Thursday, September 14, 2006 - 13:07

 

   
 
 

Maintained by Hein Venter
Last updated on 2006/09/14 01:30:35 PM